Vaste liggaam

In fisika en veral dinamika is 'n vaste liggaam (of starre liggaam) (Engelse "rigid body") 'n voorstelling van 'n voorwerp wat geen vervorming kan ondergaan nie. Die afstand tussen twee partikels van 'n vaste liggaam verander nooit nie.

Euler se bewegingswette (in Klassieke meganika) beskryf die beweging van starre liggame.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search